Graad 8 Afrikaans Huistaal Oefeninge -

Wat word bedoel met die metafoor dat ’n slimfoon ’n "verlenging van jou liggaam" is? Noem twee platforms wat in die teks genoem word.

Waarom is dit belangrik vir tieners om versigtig te wees met wat hulle aanlyn plaas? Wat is die kernboodskap van hierdie teks? Afdeling B: Taalstrukture en -konvensies graad 8 afrikaans huistaal oefeninge